Mynderd Vosloo: Prentjieman se volkleur-lewe

Mynderd Vosloo voor een van sy skilderye.
Mynderd Vosloo voor een van sy skilderye. Foto: Verskaf.

Die gawe om nuus in een prentjie saam te vat, sorg dat hy nooit sonder werk is nie, sê Mynderd Vosloo aan Ilse Salzwedel.

Mynderd Vosloo het so half per ongeluk spotprentkunstenaar geword – en dit was hittete, of hy was verlore vir die kunste.

Eers het hy rekenaarwetenskap aan Tukkies gaan studeer, maar ná ses maande opgeskop en vir die res van die jaar by die Potch Herald as spotprentkunstenaar gaan werk.

  • Lees Ilse Salzwedel se volledige profiel oor Mynderd Vosloo in die nuwe uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie