Waarom is Suid-Afrikaners so emosioneel oor Israel en die Palestyne? vra iemand my.
’n Week gelede was ek nog in Israel en die Wesoewer. Die reis en besige toerprogram is moontlik gemaak deur die Joodse Raad van Afgevaardigdes, en ek het ook onafhanklik vir myself gesprekke gereël om te sorg dat ek al die kante hoor.
Uiteindelik het ek met Palestyne in Gasa (telefonies – Gasa is toe vir die publiek), vlugtelinge in die Wesoewer, Israeli’s, Israelse en Palestynse joernaliste, politieke ontleders, Israeli- en Palestynse regeringsamptenare, soldate en oorlewendes van die 7 Oktober 2023-aanval te doen gekry.
- Lees Jana Marx se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
