8 Mei het ons Afrikaansdag gevier. Dit is ’n dag van trots, herinnering en viering. Maar dit is ook ’n dag wat ons dwing om eerlik te vra: Waar leef Afrikaans vandag werklik?
Nie in verklarings of beleidsdokumente nie. Nie in simboliese vieringe alleen nie.
- Lees Merlyn van der Rheede, die noordelike projekbestuurder van die ATR, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
