Verskillende soorte terapie wanneer praat nie genoeg is nie

Terapie.
Foto ter illustrasie: Adobe Stock.

Wanneer dit by geestesgesondheid kom, is daar nie ’n een-behandeling-pas-almal oplossing nie. Mense ervaar depressie, angs en trauma op verskillende maniere, en daarom verskil die benadering tot ’n volhoubare oplossing, sê kenners.

Angelique Marques Carreira, ’n arbeidsterapeut van Johannesburg, sê daar is ander metodes wat jy kan gebruik om jou senuweestelsel te reguleer en jou geestesgesondheid te verbeter – en dit hoef nie te beteken jy moet om die blok gaan stap of meer sonlig kry nie.

Verskillende soorte terapie gebruik verskillende “ingange” tot jou senuweestelsel, verduidelik sy. “Die sleutel is om te vind wat vir jóú werk.”

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie