Moet die maatskappy OpenAI op die vrye mark vir kunsmatige intelligensie (KI) meeding of bloot vir navorsing aangewend word? Dié vraagstuk dien tans voor ‘n hof in Oakland in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië.
Elon Musk het ’n obsessie gehad om OpenAI te beheer, het Sam Altman, die uitvoerende hoof van die maatskappy, vandeesweek getuig. Hy was onder kruisverhoor deur Musk se regspan.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
