kunsmatige intelligensie
-
KI-modelle ‘ruk handuit’ en gaan op kuberkraak-uitstappie
OpenAI, die skepper van ChatGPT, het bekend gemaak dat sy gevorderde kunsmatige intelligensie (KI)-modelle tydens sekuriteitstoetse handuit geruk en uit…
-
Kan KI ware geluk beteken?
As filosofiestudente wat op menslike geluk en kunsmatige intelligensie (KI) fokus, pak ons hierdie vraag in ’n onlangse artikel aan.…
-
KI v IK: Masjien of mens – watter een van die twee word die meeste in die werkplek vertrou?
Hoewel kunsmatige intelligensie (KI) al hoe meer take in die werkplek oorneem, bly die menslike element onvervangbaar. Die studie verwys…
-
Leser: Mense sal altyd meer egte musiek maak as KI
Musiek wat deur kunsmatige intelligensie (KI) vervaardig word, het die afgelope maande al hoe gewilder geword, met KI-kunstenaars soos JakkalsVibes…
-
Musk obsessief om OpenAI te beheer, hoor hof in VSA
Moet die maatskappy OpenAI op die vrye mark vir kunsmatige intelligensie (KI) meeding of bloot vir navorsing aangewend word? Dié…
-
Minister Solly Malatsi brei uit oor KI-konsepwetgewing: SA mag nie agter raak nie
Suid-Afrika mag nie agter raak wat die gebruik van kunsmatige intelligensie (KI) betref nie, het Solly Malatsi, die minister van…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Ligte vliegtuig het neergestort op New Road en Ou Pretoria-hoofweg in Midrand met ’n motorongeluk wat glo ook naby die toneel plaasgevind het
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is steeds op koers om op 14 September vir die finale kwartaal te heropen, ná protesaksie dié instelling geruk het
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





