Boer uit VSA: ‘Ek verlang na my land en mense’

Jaco Brits en sy vrou, Caron.
Jaco Brits en sy vrou, Caron. Foto: Verskaf.

Jaco Brits (54) is een van die sowat 1 miljoen Suid-Afrikaners wat oorsee werk. Ons wat agterbly, sien dikwels net die dollars wat landgenote oorsee gaan ver­dien. Maar hoe voel dit om duisende kilometer van jou mense af ’n nuwe lewe te skep?

Dis beslis nie maklik nie, vertel Jaco. Hy werk op ’n groot melkplaas naby die dorpie Arcade in die staat New York. Hierdie lewe is wêrelde verwyder van sy lewe in Potchefstroom.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie