Mense wat werklik ryk is, lyk nie altyd so ryk nie

Skuld.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Skuld is een van die grootste oorsake wat verhinder dat mense se begrotings klop en dat hul beursies vol word. Dit is so ernstig soos enige virus wat ’n wêreldwye pandemie veroorsaak. Trouens, dít is die grootste pandemie op aarde waaraan die meeste verbruikers ly.

Dit is egter nie net individue en gesinne wat daaraan ly nie, lande ly daaraan. Een van die grootste uitgawes in die Suid-Afrikaanse regering se begroting, is die rente wat die staat jaarliks op sy uitstaande skuld moet betaal.

  • Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionaal, Bate- & Welvaartbestuur, se volledige rubriek nou in Die Papier.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie