OB vaar uit oor pyne in SA se immigrasie

Ghanese burgers laas week op die O.R. Tambo-lughawe. Die Ghanese regering het hulle uit die land geneem, uit vrees vir hul veiligheid.
Ghanese burgers laas week op die O.R. Tambo-lughawe. Die Ghanese regering het hulle uit die land geneem, uit vrees vir hul veiligheid. Foto: Phill Magakoe, AFP.

Korrupsie binne die departement van binnelandse sake speel ’n groot rol wat betref immigrasie. Immigrante word nie op die korrekte manier verwerk ingevolge die wet nie, sê adv. Kholeka Gcaleka, openbare beskermer (OB).

“Is hulle asielsoekers, vlugtelinge of beskik hulle oor ’n kritieke vaardigheid? Dit kom neer op korrupsie! Wanneer jy die koerante lees sien jy hoeveel amptenare van binnelandse sake in hegtenis geneem is.”

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie