Immigrasie
-
Polisie ontken verband tussen Nigeriese man se dood en betogings oor immigrasie
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het bewerings verwerp dat die dood van ’n Nigeriese burger in aanhouding by die Sunnyside-polisiestasie verband…
-
Duisende sluit by proteste aan om te eis dat ongedokumenteerde immigrante SA verlaat
Duisende mense het Dinsdag in stede regoor Suid-Afrika deelgeneem aan proteste om die vertrek van ongedokumenteerde buitelandse burgers te eis…
-
30 Junie-optogte: Só het die dag ontvou
Die Papier het vandag hoofsaaklik gefokus om lesers op die hoogte te hou oor hoe die optogte in verskillende dele…
-
-
Meer as 8 000 buitelandse burgers verwerk by Beitbrug-grenspos voor 30 Junie-sperdatum
Terwyl die druk toeneem hoe nader daar die 30 Junie-ultimatum van sommige anti-immigrantegroepe kom, het Suid-Afrika se Grensbestuursowerheid meer as…
-
Polisie gereed vir ‘enige moontlike scenario’ voor landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders
Met betogings teen ongedokumenteerde buitelanders wat na verwagting op Dinsdag, 30 Junie, regoor die land sal plaasvind, sê die Wes-Kaapse…
-
Gaan Switserland nou wragtie hul bevolking probeer inperk?
’n Nasionale stemming oor ’n ongekende verregse voorstel om Switserland se bevolking tot 10 miljoen te beperk, word hierdie naweek…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Ligte vliegtuig het neergestort op New Road en Ou Pretoria-hoofweg in Midrand met ’n motorongeluk wat glo ook naby die toneel plaasgevind het
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is steeds op koers om op 14 September vir die finale kwartaal te heropen, ná protesaksie dié instelling geruk het
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







