Mel Viljoen terug in SA en wil nuwe naelsalon open

Mel en Peet Viljoen.
Mel en Peet Viljoen. Foto: Verskaf.

Noudat Mel Viljoen veilig ­terug is in Suid-Afrika, beplan sy haar nuwe lewe en soek sy na ’n nuwe woonstel in die Kaap, terwyl sy op haar man, Peet, wag. Hy is steeds agter tralies in Amerika.

Sy het Pretoria vir die Moederstad verruil en sal baie graag in ’n kleinerige woonstel in teenstelling met hul vorige herehuis wil woon.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie