Die hoogste hof moet nou besluit of die huidige definisie van “dierewelstand” grondwetlik is.
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SA Jagters) het die aansoek, wat einde Mei in die konstitusionele hof aangehoor is, gebring.
Lizanne Nel, bewaringsbestuurder van SA Jagters, sê die definisie van dierewelstand in die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Biodiversiteit (Nemba), soos dit in Junie 2023 in die Staatskoerant gepubliseer is, is problematies.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
