‘Vroue vat voor’ op Kaapse Vlakte

Ian Cameron patrolleer gereeld die strate van die Kaapse Vlaktes saam met die buurtwag-anties.
Ian Cameron patrolleer gereeld die strate van die Kaapse Vlaktes saam met die buurtwag-anties. Foto: Facebook.

Dag en nag is hulle die anties wat hul lewe op die spel plaas om hul gemeenskappe op die Kaapse Vlaktes teen bendes te beskerm.

As hulle op ’n lyk in die straat afkom, is hulle eerste om die polisie, forensiese eenheid en ambulansdienste te kontak. Hulle maak ook seker die toneel word afgesper en dat niemand met bewyse inmeng nie.

Ja, die weermag is op 1 April hier op die geliefde Vlakte ontplooi, maar dié anties sien nie ’n verskil nie. Hoewel hulle sigbaar is op die strate, verhoed dit nie bendes om oorlog te maak nie, vertel van die anties, wat al vir 40 jaar lank hul gemeenskappe dien, aan Die Papier.

  • Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie