Die regering se pogings om tienerswangerskappe te bekamp, toon tekens van sukses, met die getal geboortes onder meisies tussen 15 en 19 jaar oud wat die afgelope drie boekjare met meer as 20 000 afgeneem het.
Hoewel dié syfer ’n afwaartse tendens toon, het inligting wat in Junie in antwoord op parlementêre vrae bekend gemaak is, vrae laat ontstaan oor waarom so min sake van statutêre verkragting tot suksesvolle vervolging lei. Meer as 117 000 meisies tussen 10 en 19 jaar het in die 2024-’25-boekjaar lewe geskenk.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
