Isabella Niehaus: ‘As jy nie probeer nie, gaan jy nie weet nie’

Isabella Niehaus saam met twee van haar honde.
Isabella Niehaus saam met twee van haar honde. Foto: Verskaf.

Isabella Niehaus was 23 jaar lank ’n mode- en skoonheidsredakteur voordat die kosgogga haar gebyt het. Deesdae bevind sy haar in die uitgesoekte geselskap van Gourmand-bekroonde kosskrywers.

“Ek weet kwalik hoe om maskara aan te sit. Wat weet ek nou van skoonheid?” Dit was Isabella Niehaus se aanvanklike reaksie toe sy in 1987 gevra is om skoonheidsredakteur by rooi rose te word.

Toe SARIE se Izak de ­Villiers haar in 1991 vra om hul mode­redak­teur te word, was haar antwoord byna dieselfde.

“Ek het vir hom gesê ek sukkel om myself aan te trek – hoe gaan ek nou ’n volk aantrek?”

  • Lees skrywer Ilse Salzwedel se volledige artikel oor Isabella Niehaus in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie