Joburg Ballet haal elitisme uit dié kunsvorm

Monike Cristina in The Bacchae: An African Choral Ballet.
Monike Cristina in ‘The Bacchae: An African Choral Ballet’. Foto: Lauge Sorensen.

Joburg Ballet vier vanjaar sy 25ste verjaardag en dit word oraloor beskou as ’n betekenisvolle mylpaal in die kulturele lewe van Johannesburg en die na­sionale balletlandskap van Suid-­Afrika.

Ses dansers – Angela Malan, Dirk Badenhorst, Fiona Budd, Iain MacDonald, Karen Beukes en Kimbrian Bergh – het dié professionele, heeltydse balletgeselskap in 2001 gestig ná die sluiting van The State Theatre Ballet in 2000, wat vroeër bekend gestaan het as PACT-ballet.

Die Raad vir Uitvoerende Kunste van Transvaal (PACT) het PACT-ballet as een van sy vernaamste kunsafdelings gestig.

  • Lees Johan Brits, ’n onderwyser en vryskutskrywer van Johannesburg, se volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie