Kallie Kriel oor Bokkieweek: ‘Julle beledig Afrikaners met verdagmakery’

Bokkieweek.
Bokkieweek. Foto: Verskaf.

“Waarom is dit dat julle rassisme altyd politiek is, en my politiek altyd rassisme?”

Hierdie bekende aanhaling van C.J. Langenhoven is vandag nog net so gepas. Destyds is ­Afrika­ners beledig deurdat hul strewe na erkenning vir hul taal en kultuur deur sommige kritici as verdag en rassisties uitgebeeld is, terwyl dieselfde kritici ander gemeenskappe se groepsbelange as gewone politiek aanvaar het.

Vandag geld dieselfde dubbele standaarde steeds.

  • Lees Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, se volledige rubriek oor Bokkieweek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie