Secunda se waterkrisis verdiep

’n Topografiese kaart van Secunda. Dele in rooi kry gewoonlik heel laaste water.
’n Topografiese kaart van Secunda. Dele in rooi kry gewoonlik heel laaste water.

Dis nou al 14 dae dat watertoevoer na Secunda en omliggende dele wat ook deel vorm van die Govan Mbeki-munisipaliteit (GMM) pro­blematies is. In sommige dele is die krane kurkdroog.

Intussen het Rand Water, wat die water verskaf, en GMM verskillende verduidelikings vir die oorsaak.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie