Die WAT se woord van die week

Bok-haker Malcolm Marx.
Bok-haker Malcolm Marx. Foto: Steve Haag Sports/Gallo Images.

Bokke
(Bok-ke) s.nw.

  1. Mv. van Bok.
  2. SPRINGBOKKE: Dis moeilik genoeg om die Bokke vas te vat. Maar as jy nie oor die voordeellyn kan kom nie, wag daar rêrig ’n groot pak slae op jou (Rapport, 8 Nov. 1998, E). Die tweemalige Wêreldbeker-wenkaptein spog met ’n wenpersentasie van 74,3% in sy 74 toetse aan die stuur van die Bokke (Maroela Media, 6 September 2026, E).

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos