Verwarring oor die verskil tussen versekering en belegging plaas mense onnodig in ’n knyptang, wat bykans dieselfde is as om verkeerd by ’n vurk in die pad te ry. Albei paaie eindig op dieselfde plek, maar nie op dieselfde tyd nie.
Dit is ’n groter dilemma as wat dit klink, maar jy kom dit gewoonlik te laat agter en dít is die dilemma! ’n Mens het belegging en versekering nodig, maar om verskillende redes. Daar is ook oorvleueling, maar dan moet jy weet wat die verskille is.
- Lees Heinrich Kruger, besturende direkteur van Kruger Internasionale Bate & Welvaartbestuur, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
