Dink-argief | Die Papier

Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Eers was dit die transito-voertuie wat geteiken is; nou het die geweld, volgens Wahl Bartmann, Fidelity se uitvoerende hoof, tot by die maatskappy se voordeur gekom. Lees ons eksklusiewe onderhoud met Bartmann oor die bomaanval by Fidelity se kantoor in Germiston waarin ’n werknemer dood is. Daar is beslis onderliggende spanning in die voortslepende politieke […]

The post Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar appeared first on Die Papier.

KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die vyftiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe episodes elke Vrydagoggend om 05:00!

The post KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier appeared first on Die Papier.

Die WAT se woord van die week
lentegroen (bet. l) s.nw. 1. Heldergroen eerste uitloopsels van plante a.d. begin v.d. lente: Die son het die tere lentegroen gebrand tot die vroeë rypheid van Oktobermaand (J.R.L. v. Bruggen: Japie, 1922, 76). 2. Heldergroen kleur kenmerkend v.d. plantegroei i.d. lente: Hy drink diep aan die kleure wat hom omring; … die fris lentegroen om […]

The post Die WAT se woord van die week appeared first on Die Papier.

Oogpunt: Wys kandidate jou kragrekening
Onlangs op kantoor het ek op my selfoon ’n boodskap van my Fungi-toepassing gekry – dit is weer tyd om geld vir elektrisiteit te laai. Uit die gesprek wat daaruit met kollegas gevolg het, blyk dit dat almal skielik binne ’n jaar etlike honderde rande slegter daaraan toe is. Sommige soveel as R1 000 op hul […]

The post Oogpunt: Wys kandidate jou kragrekening appeared first on Die Papier.

Wenbrief van die week: Kitsrykdom word aan kwesbares verkoop
Suid-Afrika verdrink in ’n see van dobbeladvertensies. Op televisie, die radio, sosiale media en advertensieborde word kitsrykdom aan ’n kwesbare samele­wing verkoop. Voeg hierby die konstante promosie van drank, en dit is duidelik – “sonde-maat­skappye” het vrye teuels om ons mense te teiken. Intussen bloei ons gemeenskappe. Ons sit met ongebreidelde bendegeweld en nimmereindigende jeugpro­bleme. […]

The post Wenbrief van die week: Kitsrykdom word aan kwesbares verkoop appeared first on Die Papier.

Lentemaand, liefdemaand: September
“Dis heerlike lente, die winter is verby, weer vrolik die velde vir jou en vir my.” As jy die woorde in jou kop gesing eerder as gelees het, het jy waarskynlik reeds ’n lentehuppel in jou stap. Met koue wat nou weer voorspel word vir die naweek, is Cornelia de Kock se rubriek oor September dalk net wat jy nodig het om jou ligte luim te behou. Lente gaan vir haar oor meer as die blomme en gaan selfs gepaard met ’n tikkie heimwee, skryf sy. Hier is haar volledige rubriek, spesiaal as ’n lentebonus. Net vir jou.

The post Lentemaand, liefdemaand: September appeared first on Die Papier.

Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Skrum! Dís die kreet wat deur FNB-stadion moet weergalm wanneer die Springbokke teen die All Blacks in die derde toets van die Greatest Rivalry-reeks speel. Daan Human, Bok-skrumafrigter, sê die Kiwi’s kla verniet, die Bokke skrum reg. Elders op sosiale media word All Blacks-breier Dave Rennie se gesanik weer beaam. Lees alles oor dié opwindende […]

The post Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar appeared first on Die Papier.

KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die veertiende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe episodes elke Vrydagoggend om 05:00!

The post KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier appeared first on Die Papier.

Wenbrief van die week: Moenie kwesbares se geld só gebruik nie
Die regering hou vol daarmee om pensioenfondse aan te moedig om in openbare infra­struktuurprojekte te belê. Daar is egter duidelike bewyse dat, aangesien dit openbare infra­struktuur is, hierdie beleggings­interaksie met staatsamptenare noodsaak – wat almal ellendige prestasierekords het. Van besondere kommer is die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se ongenoteerde portefeulje, wat die toneel was van uiters […]

The post Wenbrief van die week: Moenie kwesbares se geld só gebruik nie appeared first on Die Papier.

Oogpunt: Politieke poppe dans in Pta
Grandi Theunissen – tot onlangs die VF Plus se leier in ­Tshwane en uitgeskopte koukus­leier van die party in die metro – se oorlopery na die DA laat meer vrae as antwoorde. Dit kan nie as ’n blote storm in ’n substreek-teekoppie afgemaak word nie. Die Afrikaanse voorstede van Tshwane is ’n belangrike hartland vir […]

The post Oogpunt: Politieke poppe dans in Pta appeared first on Die Papier.