‘Ek is ’n musikant, nie ’n akteur nie’

Marno van der Merwe
Marno van der Merwe

Vir baie Suid-Afrikaners bly Marno van der Merwe die bekende gesig van flieks soos Pretville en televisieproduksies soos Sterlopers. Maar vir hom was daar nog altyd net een droom – musiek.

Ná jare weg van die kollig af keer Van der Merwe nou doelgerig terug na die musiekbedryf – vasbeslote om weer as sanger en liedjieskrywer erken te word

“Musiek was van die begin af die doel. Dis hoekom ek Pretoria toe gekom het,” vertel hy.

  • Lees joernalis Shanel Binedell se volledige artikel in jongste uitgawe van Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie