In die felle, emosionele debat rondom Bokkieweek het die meeste deelnemers die bal heeltemal laat val. Wat as ’n gesprek oor vryheid van assosiasie begin het, het gou ontaard in ideologiese skermutselinge oor minderheidsregte en kultuurbehoud.
Maar kom ons wees vir een keer doodeerlik: Hierdie saak gaan oor veel meer as die reg om jou eie groep te kies. Dit gaan uiteindelik oor rassediskriminasie, wat in die gerieflike taal van kultuur verpak word.
- Lees Jean Oosthuizen, ’n vryskutjoernalis van die Strand, se volledige rubriek oor Bokkieweek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
