-
New York Modeweek sê óók eindelik nee vir pels op die loopplank
New York Modeweek, een van die wêreld se bekendste modegeleenthede, het aangekondig dat regte dierepels voortaan van sy loopplanke af…
-
Henk Serfontein wys sy handewerk in Pole
Toe die MAD-galery in Poznán in die weste van Pole onlangs ’n foto aan Henk Serfontein stuur van die twee…
-
Vrystaat Kunstefees stel 2026-program bekend: Die kunste maak saak, nou meer as ooit
Kuns maak saak. Die kunste is ’n noodsaaklike ruimte vir menslikheid en verbinding. Daarom nooi ons almal om hulle stories…
-
Tannie Evita ontwikkel oor die jare
Die Suidooster waai nie sag nie. Hy ruk aan vensters, pluk aan rokke en dwing Kaapstad om regop te staan.…
-
Simon Rademan: Van Aspoestertjie se glasskoen tot dit wat jóú pas
Sprokie: Aspoestertjie het haar glasskoene van die towerfee af ontvang as bonus vir haar harde werk as onderdrukte werker in…
-
Deur generasies versamel
’n Sonderlinge private versameling van antieke items, wat oor die 18de en 19de eeue van Kaapse kultuur strek, word later…
-
Sjef Marlene van der Westhuizen: Só onthou ek die sop, sjerrie en Sondae van ouds
In my grootwordjare was Sondag-laatmiddag gewoonlik die tyd wanneer ’n paar genooide vriende van my ouers vir ’n uur of…
-
Maak Vrydag die 13de jou angstig? Spieëls, swart katte . . . en waarom mense ‘13’ vrees
Laat die idee van ’n Vrydag wat op die 13de van die maand val jou na vlugsout gryp? Dan ly…
-
K-pop maak geskiedenis by die Oscars
Koreaanse popmusiek, oftewel K-pop, maak vanjaar geskiedenis nadat die liedjie “Golden” van die Netflix-animasiefliek K-Pop Demon Hunters vir beste oorspronklike…
-
Lesersfoto uit Mauritius: Die Papier se koms word wyd gevier
Die Afrikaanse liedjieskrywer Francis Grobler hou tans vakansie by Club Med in La Plantation d’Albion, Mauritius. “Ek was so bly…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










