Demokratiese Alliansie
-
DA stel verkiesingsmanifes bekend
Die Demokratiese Alliansie (DA) het vandag sy manifes vir die 2026-munisipale verkiesing op die Mary Fitzgerald-plein in Newtown, Johannesburg, bekend…
-
Regsoptrede hang oor tenderskok met skoolhandboeke
’n Dringende hofaansoek om ’n omstrede R1,6 miljard-tender vir opvoedkundige materiaal vir laerskole te keer, kan reeds volgende week volg…
-
Groot emosie en opgewondenheid by dag 1 van DA-federale kongres . . . nou begin dag 2
Kongresgees het hoog geloop Saterdag, die eerste dag van die DA se federale kongres in Midrand, Gauteng. Meer as 2…
-
DA-federale kongres: Stem misluk om adjunkleier vir party te kies
Die DA gaan steeds nie ’n adjunkleier hê nie. Dis nadat ’n wysiging van die party se grondwet Saterdag by…
-
LUISTER: DA se Geordin Hill-Lewis in gesprek met Die Papier oor swart steun vir sy party
Die Papier se politieke joernalis Jana Marx het vir die Kaapse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gevra wat hy sal doen om…
-
DA-federale kongres: Dís die kandidate om dop te hou
Die DA se federale kongres, wat die naweek plaasvind, is ’n “weerspieëling” van die party se groei en sy “institusionele…
-
Geordin Hill-Lewis kry ook steun van minister Solly Malatsi vir top-DA-pos
Kommunikasie-minister Solly Malatsi het sy steun aan Kaapstad-burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gegee om die volgende leier van die Demokratiese Alliansie te…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






