Manenberg-onderwyser vertel waarom sy haar eie party stig

Yumna Alexander saam met van haar leerders van die Hopeful Leaders-aandskool.
Yumna Alexander saam met van haar leerders van die Hopeful Leaders-aandskool. Foto: Verskaf.

Yumna Alexander (40), ’n produk en onderwyser van Manenberg op die Kaapse Vlakte, wil haar gemeenskap se lewe verander en dis waarom sy haar eie politieke party gestig het.

Alexander het onlangs haar politieke party, Hopeful ­Leaders Democrats, op sosiale media bekendgestel en dit is redelik goed ontvang, vertel sy aan Die Papier.

Sy beplan om op 4 Novem­ber aan die plaaslike verkie­sing deel te neem en is nie onbekend in die politieke arena nie.

  • Lees volledige artikel oor Yumna Alexander en Hopeful ­Leaders Democrats in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie