Ná ’n regstryd van 14 jaar het ’n motorfietsryer wat beseer is weens ’n slaggat gehoor die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur kan aanspreeklik gehou word vir die ongeluk. Dit beteken Christian Jacobus van Staden kan sy regskoste en verliese wat hy weens die ongeluk gely het van dié departement verhaal.
Van Staden se een been moes onder meer weens die ongeluk geamputeer word.
- Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
