-
2 in hegtenis ná hoëspoedjaagtog wat met dwelmvonds in Kenhardt verband hou
Polisie in die Noord-Kaap het twee verdagtes in hegtenis geneem en vermoedelike tik ter waarde van R50 000 gekonfiskeer ná…
-
Drama toe Mangaung-tronk oorhandig word
Makgothi Thobakgale, die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste (DKD), sê die oorhandiging van die Mangaung Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein het…
-
ANC én DA se teenstrydige uitsprake oor Pule
Cosatu, die ANC se vakbondbondgenoot, het die aanstelling as “uiters kommerwekkend” in ’n verklaring beskryf. “Mense wat in die kabinet…
-
Vrou (43) wat glo R4,6 miljoen van skool verduister bly naweek in aanhouding
Die 43-jarige Maria Jessica Kuhn wat voorheen as finansiële administrateur by die Hoërskool Kathu in die Noord-Kaap gewerk het, bly…
-
Appèlhof beslis teen spesialis wat weer by hospitaal wil werk
’n Ginekoloog wat gepoog het om sy reg te herstel om pasiënte by ’n Wes-Kaapse hospitaal toe te laat nadat…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 3 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Kabinetaanstelling: Dina Pule in nadat Ramaphosa onder druk swig
Pres. Cyril Ramaphosa het onder druk van die ANC-vroueliga geswig met die kabinetsaanstelling van Dina Pule, wat bevindings van onetiese…
-
Betogings maar net die begin, dreig March and March-leier
’n Massiewe, proaktiewe ontplooiing van die polisie in samewerking met die private veiligheidsektor het die landwye betogings teen onwettige immigrante…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Villiersdorp kook oor: Plundering, klipgooiery en optogte terwyl onrus in die Overberg voortduur
In die nasleep van die betogings van immigrasie regoor die land op 30 Junie, is dele van die Overberg óf…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










