-
2 skepe vaar deur Straat van Hormoes terwyl skietstilstand in werking tree
Twee skepe het deur die Straat van Hormoes gevaar sedert Iran ingestem het om die kritieke waterweg weer oop te…
-
Markte haal asem oor Iran-skietstaking
Wêreldleiers én internasionale markte het positief gereageer op die Amerikaanse president, Donald Trump, se aankondiging laat gisteraand oor ’n skietstaking…
-
SA aanvaar Bozell se geloofsbriewe midde-in pogings om brûe te herbou
President Cyril Ramaphosa het Woensdag die diplomatieke geloofsbriewe van die nuwe Amerikaanse ambassadeur ontvang, terwyl verhoudinge tussen die twee lande…
-
Beide kante vier oorwinning ná VSA en Iran op die nippertjie op ’n skietstilstand ooreenkom
’n Interessanter én gevaarlike 12 ure kon ’n mens kwalik indink. Op die nippertjie van VSA-pres. Donald Trump se ultimatum…
-
Dwelmhandelaar: ‘Die weermag kan nie regtig die besigheid stop nie’
Die ontplooiing van soldate om bendegeweld te bekamp het uiteenlopende reaksies ontlok. Die reaksies wissel van versigtige optimisme tot openlike…
-
Polisiekaptein kry borgtog in bedrogsaak van miljoene rande
’n Polisiekaptein wat daarvan beskuldig word dat hy die Suid-Afrikaanse Polisiediens van miljoene rande bedrieg het, is borgtog van R50…
-
Vermiste helikopter met 4 insittendes in Krugerwildtuin opgespoor
Die helikopter wat met vier insittendes aan boord vermis geraak het, is Dinsdagoggend suksesvol in die Krugerwildtuin opgespoor. Al vier…
-
Midde-Ooste-konflik kan Afrika se ekonomiese groei belemmer
Asof daar nie reeds genoeg newe-effekte van die konflik in die Midde-Ooste is nie, voer die Afrika-Unie en die Afrika-ontwikkelingsbank…
-
Wat ’n geskiedkundige Maan-dag! Ruimtetuig dring die Maan se ‘invloedsfeer’ binne
Die vier ruimtevaarders op die Artemis ll-reis het Maandag ’n massiewe tree nader gegee deur die Maan se ‘invloedsfeer’ binne…
-
Kinderfonds: Echo Jeugontwikkeling gee tieners ’n tweede kans
Echo Jeugontwikkeling, wat in 2001 gestig is, help en ondersteun tieners deur in hul basiese behoeftes te voorsien. Die organisasie…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










