-
Trump: Tweede vlieënier veilig gered ná gewaagde operasie in Iran
Pres. Donald Trump het Sondag bevestig dat ’n tweede Amerikaanse vlieënier wat binne Iran neergeskiet is, is ná ’n soek-…
-
Trump-administrasie gee nóg senior amptenare die trekpas, insluitend hoof van weermag
Pete Hegseth, die Amerikaanse minister van oorlog, het die weermag se stafhoof, genl. Randy George, wie se militêre loopbaan oor vier…
-
‘Madlanga skep geleentheid om probleme op te los’
Die instelling van die Madlanga-kommissie oor korrupsie is ’n skokkende aantyging en ’n nasionale toets vir Suid-Afrika se regstelsel, sê…
-
Storm broei om John Steenhuisen se kop: ‘John rig skade aan en moet uit’
Vir nou lyk dit of John Steenhuisen tog as landbouminister sal oorleef, maar ontleders en DA-lede is verdeeld oor of…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is vandag op die winkelrakke en aanlyn beskikbaar
Vir nou lyk dit of John Steenhuisen tog as landbou minister sal oorleef, maar ontleders en DA-lede is verdeeld oor…
-
Misdaad: ‘Dis politiekery’
Dit is as gevolg van politiekery tussen verskillende vlakke van die staat dat gemeenskappe onder misdaad gebuk gaan. Só sê…
-
Weermag op Kaapse Vlakte: ‘Nou moet gemeenskappe piemp’
Die sukses van die weermag se ontplooiing na bendegeteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte gaan samewerking met gemeenskappe verg, wat…
-
Operasie Prosper: Weermag sluit by polisie aan
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het amptelik begin om troepe na bendegeteisterde gebiede van Kaapstad te ontplooi, wat die begin…
-
Watertaakspan en nuwe krisiskomitee gaan saamsmelt
Die nasionale watertaakspan en die nuwe waterkrisiskomitee gaan nou in ’n enkele struktuur saamsmelt, wat na verwagting regstreeks deur pres.…
-
Stellenbosse munisipaliteit aan ondersoek onderwerp oor beweerde wanbestuur van eiendom
Onweerswolke het weer begin saampak rondom die beweerde wanbestuur van munisipale eiendom in Stellenbosch met ’n voorlopige ondersoek wat Dinsdag…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










