-
’n Ekstra kontantprys van R20 000 ook op die spel!
Daar is vanjaar nóg meer rede om deel te neem aan Die Kinderfonds se donasieprojek, wat in samewerking met RSG…
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke…
-
SOE onthul ‘Sindikaat X’: Bates van miljoene rande gevries in Tembisa-hospitaal se korrupsie-ondersoek
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het die identiteit van die geheimsinnige Sindikaat X onthul, wat een van die partye was wat…
-
Polisie steeds op die toneel by Prellerplein in Bloem waar nóg ’n bom in Woolworths ontplof
Soms is die werklikheid vreemder as fiksie. Twee bomme in twee verskillende Woolworths-winkels . . . Die Prellerplein-winkelsenstrum in Dan…
-
Verkragting van kinders verdriedubbel
Die verkragting van jong kinders by kleuterskole, crèches en dagsorgsentrums het ná Covid verdriedubbel volgens die polisie se jongste misdaadsyfers.…
-
Dís ’n stink storie! Langebaners betaal dubbeld vir riooldienste
Terwyl inwoners van die Oystercatcher- en die Plover-ontwikkelings maandeliks hul munisipale heffing vir rioolverwydering betaal, moet hulle bykomend derduisende rande…
-
Voormalige vroedvrou tot 23 jaar tronkstraf gevonnis vir wandade teen swanger vroue en die dood van ’n baba
Yolandé Maritz-Fouchee (48) van Murrayfield, Pretoria, is deur die hooggeregshof in Pretoria tot 23 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat sy…
-
KYK: Ontploffing by Menlyn Park-winkelsentrum lei tot polisie-ondersoek
’n Ontploffing in die vroeë oggendure by een van Suid-Afrika se grootste winkelsentrums het ’n groot reaksie by die polisie…
-
Ouetehuis-aanrandingsaak in Welkom wéér uitgestel
Die hofsaak rakende die beweerde aanranding van ’n 81-jarige vrou by ’n ouetehuis in Welkom sleep nou bykans ’n jaar…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 28 Mei, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie










