Reuse-brande en hittegolwe: Europa op hete kole

’n Groot dennehoutboom waarvan die uitgeholde stam nog van binne brand, word gesien in ’n verskroeide bos na ’n veldbrand naby La Adrada, 95 kilometer wes van Madrid.
’n Groot dennehoutboom waarvan die uitgeholde stam nog van binne brand, word gesien in ’n verskroeide bos na ’n veldbrand naby La Adrada, 95 kilometer wes van Madrid. Foto: Miguel Riopa, AFP.

Spanje se ministerie van binnelandse sake het aangekondig ont­ruimingsbevele vir 15 munisipaliteite is opgehef, wat duisende mense in staat stel om na hul wonings terug te keer nadat gebiede deur verwoestende veldbrande geteister is.

Die verslapping van die veiligheidsmaatreëls het Woensdag vir agt gebiede in die Madrid-streek en vyf in die naburige provinsie Avila in werking getree.

  • Lees meer hieroor en ander wêreldnuus in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie