Natuur
-
Geheue soos ’n olifant? Dís hoekom g’n heining kan keer
Bewaringswetenskaplikes vermoed hulle het vasgestel olifante word gebore met ’n “institusionele herinnering” aan oeroue migrasieroetes wat na kos en water…
-
Reuse-brande en hittegolwe: Europa op hete kole
Spanje se ministerie van binnelandse sake het aangekondig ontruimingsbevele vir 15 munisipaliteite is opgehef, wat duisende mense in staat stel…
-
Jagluiperds veg om oorlewing – sensus
Net 117 jagluiperds (Acinonyx jubatus) loop vry in die noordelike dele van Suid-Afrika rond. Van hierdie vrylopende roofdiere, die enigste…
-
Sir David Attenborough vier ’n eeu op sy geliefde planeet
Toe die destydse 26-jarige David Attenborough in 1952 by die BBC begin werk het, was televisie nog so ’n nuwe…
-
Dié reusebrulpadda se habitat word ‘ondermyn’
Die enigste bekende broeiplek van die reusebrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is glo in gevaar nadat die Mpumalanga Toerisme- en Park-agentskap (MTPA)…
-
Stigting maak honderde bedreigde pikkewyne self groot
Meer as 200 hoogs bedreigde Afrika-pikkewyne het sedert die begin van die jaar by die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





