Na aan die einde van die 1600’s het koning Henri IV gedeklameer dat hy nie tot rus sal kan kom voor elke mens in sy koninkryk elke Sondag ’n poule au pot (hen in die kastrol) kan bekostig nie.
Dis nou soveel eeue later en ek vermoed dat geluksalige genoegsaamheid steeds gevind kan word by ’n etenstafel waar ’n goudbruin oondhoender saam met klein aartappeltjies en groenbone voorgesit word.
Die jurie is definitief uit oor wat die perfekte maaltyd is . . .
- Lees sjef Marlene van der Westhuizen se volledige rubriek en haar resep vir Charroux-hoender met sampioene in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
