Israeliese perspektief: Waarom Israeli’s en Palestyne mekaar nie meer hoor nie

Foto’s in die Kfar Aza-kibboets, waar Israeli’s in 2023 deur Hamas en ander gewapende magte van Gasa vermoor is.
Foto’s in die Kfar Aza-kibboets, waar Israeli’s in 2023 deur Hamas en ander gewapende magte van Gasa vermoor is. Foto’s: Jana Marx

Haviv Rettig Gur, ’n joernalis en senior ontleder by The Times of Israel, sê Israel se woede het lank voor Hamas se aanvalle op 7 Oktober 2023 reeds begin.

Volgens hom beskou Israeli’s dié aanval deur die lens van die Tweede Intifada (“opstand”), toe selfmoordbommers busse, koffiewinkels en openbare plekke opgeblaas het, terwyl Israeliese en Palestynse leiers oor vrede onderhandel het.

Volgens Rettig Gur het baie Israeli’s reeds met die Eerste Intifada van 1987 besef dinge moet verander.

  • Lees Jana Marx se volledige berig vanuit Jerusalem oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

  • Jana Marx se reis na Israel en die Wesoewer namens Die Papier is deur die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes moontlik gemaak.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie