Plaaslike verkiesing
-
Só vloei meer as R97 m. in drie maande na politieke partye
Politieke partye het in die eerste drie maande van vanjaar altesame R97,2 miljoen aan skenkings by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK)…
-
Kimberley se politieke chaos kring uit: Stakings, nóg hofsake, 5 uitgeskop
Inwoners van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley wie se vullissakke reeds meer as ’n week nie verwyder word nie, terwyl…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

