-
VRK: Eindstryd in SA tegnies moontlik, maar beserings en harde halfeindstryde oorsee pla
Beide die Bulls en Stormers sal volgende naweek diep moet delf wanneer hulle in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) se halfeindronde…
-
Stormers teen Cardiff: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Ntuthuko Mchunu is die amptelike speler van die wedstryd gewees en soms moet ’n mens nie torring waar dinge nie…
-
VRK: Leinster vernietig mak Leeus, mense mor Clarkson se ‘duikslag’ verdien rooi kaart
Leinster het die teleurstelling van hul nederlaag in die Kampioenebeker-eindstryd behoorlik agter hulle geos toe hulle Saterdagaand eenvoudig te sterk…
-
VRK-kwarteind: Stormers klop Cardiff oortuigend met 44-21
Die Stormers het Saterdagmiddag hul Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Cardiff Rugby met 44-21 in die Kaapstad-stadion gewen. In wat as ’n…
-
VRK: Taai stryd teen Leinster wag op Lions in Ierland
Die Lions het ’n tydige hupstoot ontvang voor hul eerste uitspeelwedstryd sedert hulle in 2021 saam met die ander SA…
-
Bulls teen Munster: Dis Die Papier se speler van die wedstryd
Is dit moontlik om vir die hele groep Bulls-voorspelers as die speler van die wedstryd te benoem? Veral in die…
-
VRK: Stormers kry driedubbele beseringshupstoot voor uitklopstryd
Damian Willemse en Leolin Zas is albei fiks verklaar om Saterdag vir die Stormers te begin in hul Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd…
-
VRK: Bulls sit vir Munster behoorlik ore aan in kwarteindstryd
WWLWWWWWWW. Ja, die Bulls se laaste 10 wedstryde in vanjaar se Verenigde Rugbykampioenskap vertel omtrent ’n storie. Met hul sege…
-
KYK: Junior Bokke meet kragte met Georgië in Stellies
Eers het hulle Chili 97-0 pak slae gegee. Toe was dit Woensdag Fidji se beurt om 82-25 teen dié span…
-
VRK: Bulls span groot kanonne in vir Munster se alles-of-niks-stryd
Die Bulls het verskeie belangrike veranderinge aan hul wedstryddaggroep van 23 gemaak vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd teen Munster op…
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









