Akademia
-
Akademia nie die grondwetlike probleem wat Naledi Pandor dink nie
Naledi Pandor, ANC-veteraan en voormalige minister van hoëronderwys, het tydens ’n onlangse onderhoud, vir die African Renaissance Podcast, die bou…
-
Afrikaanse Taaldag: Vinnige vingers en skerp taalvaardighede kraai koning by Woordmeesters-eindstryd
Die finale ronde van Woordmeesters het vandag by Akademia se Leriba-kampus plaasgevind, waar taalvaardigheid, algemene kennis en vinnige denke op…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
’n Fel woorde-oorlog oor die reg van private moedertaalonderrig in die hoëronderwyssektor het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor.…
-
‘Ons gaan nie toestemming vra nie,’ sê Flip Buys
’n Herrie oor private moedertaalonderrig het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor, oud-ANC-politikus en voorsitter van die Nelson Mandela-stigting…
-
Geregtelike doodsondersoek ná student se skielike dood
’n Jong man van die Noord-Kaap is Maandagaand (3 Augustus) na ’n raakrugbywedstryd in die Paarl oorlede. Paul Klaasen (18)…
-
Woordmeesters: Taalwenk no. 3
Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef.…
-
Woordmeesters: Taalwenk no. 2
Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef.…
-
Woordmeesters: Taalwenk no. 1
Vyf weke, vyf taalwenke en vyf aanlyn taaltoetse. Die Woordmeesters-taalkompetisie stel die taalvernuf van oud en jonk op die proef.…
-
Word ’n Woordmeester en wen
Wys jy is meer as net ’n taalfundi en kenner van Afrikaans – jy kan die kroon van Woordmeester dra.…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







