All Blacks
-
Rassie oor Doogz en sy 100ste wedstryd: ‘Hy’s ’n dienaar van die spel’
Damian de Allende sal Saterdag by ’n elitegroep aansluit wanneer hy sy 100ste toetswedstryd vir die Springbokke speel. Die ervare…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Vrydag 21 Augustus Rugby (SS, 201) Curriebeker-reeks 14:55 Pumas t. Griekwas 17:00 Bulls t. Stormers XXIII 19:10 Sharks XV t.…
-
Springbokke t. All Blacks: Dís die belangrike syfers agter die ‘Greatest Rivalry’
Met ’n wedywering wat oor meer as ’n eeu strek, skop die Springbokke en All Blacks Saterdag in Johannesburg die…
-
Greatest Rivalry: Só lyk die Bok-span wat die Kiwi’s op Ellispark moet tem
Die Springbok-senter Damian de Allende sal die 10de speler in die geskiedenis word wat 100 toetswedstryde vir Suid-Afrika speel wanneer…
-
Greatest Rivalry: Damian McKenzie hinkepink tot in All Blacks-beginspan, Roigard terug as skrumskakel
Die groot name en sterspelers is grotendeels terug in die All Blacks-beginspan vir Saterdag se eerste toets teen die Springbokke…
-
Mallett: All Blacks se ‘onderduimshede’ onder die loep terwyl Bokke glo spel vertraag
Die voormalige Springbok-afrigter Nick Mallett het sy mening gedeel oor die komende Greatest Rivalry-reeks tussen die Springbokke en die All…
-
‘Die All Blacks gaan Saterdag met alle mag opdaag’, maar spoedvraat Grant Williams sê Bokke is slaggereed
Met Springbokafrigter Rassie Erasmus wat van sy gebruiklike werkswyse afwyk deur eers Donderdag sy span aan te kondig, was dit…
-
Woordeoorlog vererger namate Bokke Kiwi’s se oortredings by afbreekpunte uitlig
Springbok-assistentafrigter Felix Jones het Dinsdag gesê Suid-Afrika se bestuurspan was in gesprek met die Stormers, Sharks en Bulls ná hul…
-
Greatest Rivalry: Só kan Bok-span vir 1ste All Blacks-toets lyk
In ’n afwyking van dit waaraan Springbok-aanhangers gewoond is, sal Rassie Erasmus eers Donderdag sy Springbok-span aankondig wat die All…
-
Greatest Rivalry: Kirwan se wolhaarstorie oor Rassie skop die bal heeltemal mis
All Blacks-ikoon John Kirwan het met ’n taamlik vreemde mening vorendag gekom oor Nieu-Seeland se opwarmingswedstryde teen Suid-Afrikaanse rugbyunies tydens…
Brekende Nuus
-
Die kitsmode-reus Shein het met sy langverwagte aanvanklike openbare aanbod in Hongkong $1,7 miljard ingesamel, wat die aanlyn kleinhandelaar op sowat $26,3 miljard waardeer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die dodetal ná die oorstromings in Nepal het tot 939 gestyg, terwyl die aantal vermistes tot 3 925 afgeneem het
-
Die Algeriese president wil doodstraf vir brandstigters weer instel ná onlangse bosbrande 12 mense dood gemaak het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









