Bafana Bafana
-
Safa stel nuwe Bafana-afrigter bekend
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) het Pitso Mosimane amptelik as die nuwe hoofafrigter van Bafana Bafana aangewys. Hoewel dit g’n geheim…
-
Broos oor Pitso en Bafana: ‘Hulle sal 5 jaar teruggaan’
Voormalige Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos het onthul wat vir Pitso Mosimane op die proef kan stel indien hy terugkeer as…
-
Gemeenskap eer Bafana Bafana-ster en Stellenbosch-seun Jayden Adams
Dit was ’n besonderse emosionele oomblik toe die plaaslike gemeenskap op Donderdag, 16 Julie, in die Stellenbosch-stadsaal byeengekom het om…
-
Bafana speler Jayden Adams se dood ruk sokkerwêreld: ‘Niemand het dit verwag nie’
Jayden Adams (25) was onlangs deel van die Bafana Bafana-span wat geskiedenis gemaak het deur die uitklopfase van die FIFA-Wêreldbeker…
-
Bafana Bafana kan nóg miljoene wen!
Daar word berig dat Bafana Bafana na verwagting $11 miljoen (ongeveer R181 miljoen) sal verdien vir hul geskiedkundige plek in…
-
Bafana Bafana klop Korea trompop om na Wêreldbeker-uitklopwedstryde deur te dring
Bafana Bafana het vir die uitklopwedstryde van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gekwalifiseer nadat hulle Suid-Korea Donderdagoggend met 1-0 geklop het. Met die…
-
Wen óf reguit huis toe: Bafana pak Suid-Korea in beslissende groep A-wedstryd
Oorwinning of gaan huis toe. Wen en dring deur, of pak die tasse en vlieg terug SA toe. Bafana Bafana…
-
Bafana Bafana speel 1-1 gelykop teen Tsjeggië ná Mokoena se strafskop
Bafana Bafana het teruggeveg om ’n gelykopuitslag van 1-1 teen Tsjeggië te behaal in hul tweede Wêreldbeker-wedstryd in Groep A…
-
Bafana se Wêreldbeker-droom hang af van kragmeting teen Tsjeggië in Atlanta vanaand
Hugo Broos se manne móét teen Tsjeggië presteer, anders kan hul Wêreldbeker-droom verby wees nog voor dit werklik begin het.…
-
Wêreldbeker: Shakira betower te midde van chaos buite Estadio Azteca
Die gejuig van bykans 81 000 ondersteuners het Donderdagaand deur die legendariese Estadio Azteca weergalm toe Shakira die verhoog aan…
Brekende Nuus
-
Juan Jesus Vivas, die leier van Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe, Ceuta, het ’n beroep op die EU gedoen vir groter ondersteuning aan die gebied, wat hy as ’n ‘drukkoker’ beskryf het ná die groot toestroming van buitelanders gedurende Julie vanjaar
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Ysland se departement van buitelandse sake en minister hul minister van dié departement het die Amerikaanse ambassadeur ontbied nadat president Donald Trump ’n kaart gedeel het waarop dit voorgekom het asof die eiland deel van die Verenigde State is
-
Ndodana Tshuma het skuld beken op aanklagte van die onwettige besit van ’n vuurwapen en oortredings van die Immigrasiewet, terwyl Britse owerhede hom ook soek vir die moord op sy vrou en 2 dogters
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








