Bafana Bafana
-
2 rooi kaarte, 2 doele pootjie Bafana Bafana: Begeesterde Mexikaanse span oorrompel SA by Wêreldbeker-sokkertoernooi
Bafana Bafana se terugkeer na die Wêreldbeker-sokkertoernooi verloop tot dusver nie volgens plan nie nadat hulle Donderdagaand met rustyd met…
-
Springbokke staan bankvas agter Bafana Bafana voor kragmeting met Mexiko
Die Springbokke het hul volle steun agter Bafana Bafana gegooi voor die span se openingswedstryd teen Mexiko in die Wêreldbeker-sokkertoernooi…
-
Broos sê Bafana Bafana is gereed vir Azteca-hel in openingswedstryd
Wanneer Suid-Afrika Donderdagaand deur die bruisende massa van groen, wit en rooi by die Estadio Azteca-stadion ingeslurp word, weet Bafana…
-
Oud-doelwagter van Pirates vaar uit teen Safa oor visum-debakel
Innocent Mayoyo, voormalige doelwagter van Orlando Pirates, is behoorlik warm onder die kraag ná die visum-debakel in ’n verleentheid vir…
-
Minister eis aanspreeklikheid ná visum-drama Bafana Bafana se Wêreldbeker-reis vertraag
Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur, het Sondag sy woede behoorlik uitgespreek ná ’n chaotiese visumfout wat Suid-Afrika…
Brekende Nuus
-
12 lande, waaronder Brittanje, Kanada en Frankryk, het aangekondig dat hulle sanksies op handel met Israeliese nedersettings in die Wesoewer gaan instel ná ’n toename in aanvalle deur Israeliese setlaars op Palestynse dorpe in dié besette gebied
-
NG Kerk-predikant en skrywer Johann Symington, wat ook die redakteur van die Kerkbode en LIG-tydskrif was, is in die ouderdom van 78 oorlede
-
Juan Jesus Vivas, die leier van Spanje se Noord-Afrikaanse enklawe, Ceuta, het ’n beroep op die EU gedoen vir groter ondersteuning aan die gebied, wat hy as ’n ‘drukkoker’ beskryf het ná die groot toestroming van buitelanders gedurende Julie vanjaar
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




