Ekonomie
-
Onvoorsiene uitgawes, inflasie en prysskokke
Ons kan nie die toekoms sien nie, maar dié wat sê hulle kan, is leuenaars. Die goeie vraag is dus…
-
Die twee kolomme van jou begroting: In en uit
Die moeilikste ding om enigiets van die grond af te kry, veral as jy dit nog nooit voorheen gedoen het…
-
Midde-Ooste-konflik kan Afrika se ekonomiese groei belemmer
Asof daar nie reeds genoeg newe-effekte van die konflik in die Midde-Ooste is nie, voer die Afrika-Unie en die Afrika-ontwikkelingsbank…
-
Ekonomie ruk jou sak: Moet jou mediese fonds waai?
Elektrisiteit is duurder . . . die petrolprys het gister die hoogte in geskiet . . . kenners meen dat…
-
SA middelklas nie verskans teen oorlog
Die verbruikersbom van die Iran-oorlog kan die Suid-Afrikaanse middelklas vanjaar op sy knieë bring, al word ’n skietstaking bereik. ’n…
-
Brandstofkrisis dreig om SA ekonomie te roer, mense se sakke te ruk
Suid-Afrika staar ’n ongekende brandstofkrisis in die gesig wat die land se ekonomiese herstel kan verwoes, met petrolpryse wat na…
-
Platsak, maar pryse styg net
1 April kan moontlik werklik soos gekkedag voel wanneer prysstygings ons tref. Brandstofpryse gaan waarskynlik rekordhoogtes bereik, elektrisiteitstariewe styg ver…
-
Ekonoom Waldo Krugell: ‘Ons het groter probleme as Iran’
Kom ons vergeet vir ’n oomblik van die oorlog in Iran. Die impak wat die baie hoë olieprys en die…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die sokkerster Neymar het sy internasionale uittrede bevestig en emosioneel aangekondig dat Brasilië se Wêreldbeker-nederlaag teen Noorweë, waarin sy land uitgeskakel is, sy laaste wedstryd was
-
Midde-Ooste-oorlog: Irak het belowe om sy soewereiniteit te verdedig en te verhoed dat sy grondgebied gebruik word om buurlande te bedreig
-
Die nuwe polisiekommissaris van die Wes-Kaap, genl.maj. Sizakhele Dyantyi, het belowe om streng op te tree teen vuurwapen- en geslagsgebaseerde geweld wanneer hy dié naweek amptelik sy amp aanvaar, en sê hy het ‘volle vertroue’ in die SAPD in die provinsie om mense veilig te hou
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie







