Greatest Rivalry
-
Greatest Rivalry: Só kan Bok-span vir 1ste All Blacks-toets lyk
In ’n afwyking van dit waaraan Springbok-aanhangers gewoond is, sal Rassie Erasmus eers Donderdag sy Springbok-span aankondig wat die All…
-
KYK: Ons het ‘Zombie’ by die Iere gevat, nou is daar ’n Mzansi-haka
Die gees bou op namate die eerste Bok-toets van die Greatest Rivalry-toer al hoe nader kom. Een van die hoogtepunte…
-
Greatest Rivalry: Kirwan se wolhaarstorie oor Rassie skop die bal heeltemal mis
All Blacks-ikoon John Kirwan het met ’n taamlik vreemde mening vorendag gekom oor Nieu-Seeland se opwarmingswedstryde teen Suid-Afrikaanse rugbyunies tydens…
-
Rassie: Media nou die enigste opsie om kommer uit te spreek
Met Wêreldrugby se veranderde reëls oor die vergaderings met skeidsregters wat voor ’n wedstryd kan gebeur, meen Springbok-afrigter Rassie Erasmus…
-
All Blacks-breier oor Greatest Rivalry-toetse: ‘Dit gaan baie moeiliker wees as ’n Wêreldbeker’
All Blacks-afrigter, Dave Rennie, het sy mening gelug oor die vooruitsig om oor vier toetse teen die Springbokke te speel…
-
Dis ’n lang reis saam met die All Blacks
Dit is heel gepas dat die huidige toer van die All Blacks die Greatest Rivalry gedoop is, want die wedywering…
-
Rassie en kie kap terug oor All Blacks se bewerings dat Bokke spel vertraag
Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, en die span se regsadviseur en voormalige toets-skeidsregter, Jaco Peyper, meen die Springbokke is volkome geregtig om…
-
Greatest Rivalry: Taai toer sit nóg ’n All Black op die krukkelys
Die All Blacks is deur nóg ’n beseringsslag getref namate die eerste toets teen die Springbokke nader kom. Stut Ollie…
-
Bulls se nuwe wapen losgelaat
Midde die gure weer in Gauteng moes die Bulls steeds litte losmaak voor môre se wedstryd teen die All Blacks…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
’n Fel woorde-oorlog oor die reg van private moedertaalonderrig in die hoëronderwyssektor het losgebars ná uitlatings deur dr. Naledi Pandor.…
Brekende Nuus
-
Bok-hulpafrigter Mzwandile Stick oor All Blacks se Richie Mo’unga: ‘As afrigters het ons daardie keuse verwag. Richie is ’n speler van wêreldgehalte en ons ken hom goed. Ruben Love speel ook baie goed en is een van die jong opkomende sterre in daardie span’
-
Irak het 3 grensposte met Iran gesluit, nadat ’n hommeltuigaanval op ’n Saoedi-Arabiese pypleiding plaasgevind het wat volgens beide Riyadh en Bagdad vanuit Irak geloods is
-
Die Chinese president Xi Jinping het by die Brics-beraad gesê die oorlog in die Midde-Ooste, wat ontstaan het ná die Amerikaanse en Israelse aanvalle op Iran aan die einde van Februarie, dien nie die belange van die wêreld nie
-
Ná Bafana Mahungela skuldig bevind is aan die moord op die onderwyseres Kirsten Kluyts, asook aan poging tot verkragting, roof met verswarende omstandighede en verydeling van die gereg, oorweeg hy dit om weer ’n regsverteenwoordiger aan te stel nadat hy homself deur die hele verhoor verteenwoordig het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









