helen zille
-
Reclaim the City vier konstitusionele hof se uitspraak oor skoolterrein in Seepunt
Die konstitusionele hof het vroeër die maand beslis die verkoop van die Tafelberg-skoolterrein in Seepunt in 2015 is onwettig. Dit…
-
KYK: Helen Zille ontplooi haar Blou Brigade
Dis nie ’n toertjie nie, maar ’n bewys van wat moontlik is. Só sê die DA se burgemeesterskandidaat in Johannesburg,…
-
KYK: Helen Zille roei deur stormwater om weer diensleweringskwessies uit te wys
Fiksheid is blykbaar baie belangrik vir die DA se Helen Zille. Vandat sy teruggetrek het Johannesburg toe om die DA…
-
Helen Zille by DA-federale kongres: ‘Ons glo in ’n nasie wat nie deur ras nie, maar deur beginsels gedefinieer word’
Baie sal probeer om ons diversiteit te misbruik en Suid-Afrikaners volgens ras te verdeel . . . ons verwerp daardie…
-
KYK: Helen Zille, DA-kandidaat in Jhb., oefen haar swem- én kwinkslae in ‘slaggat-swembad’
Kompleet met pienk swemkeps, groot heldergeel swembril en duikpak oefen DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, in ’n massiewe…
-
Zille wil padgate ‘binne 72 uur’ vul – en nog naweeknuus
Helen Zille maak haar verkiesingsbesloftes vir Johannesburg bekend terwyl die O.R. Tambo-lughawe en dele van Johanneburg sonder water gesit het.…
Brekende Nuus
-
Die Griekse polisie ondersoek die omstandighede rondom die dood van ’n Britse vrou nadat haar liggaam vroeër vandeesmaand in ’n tas in Athene gevind is
-
Voormalige IDAC-hoof, Andrea Johnson, het die eenheid se besluit verdedig om die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, te vervolg, met Masemola wat tereg staan op 4 aanklagte oor die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur
-
Nooddienste in die Oos-Kaap is op die toneel van ’n noodlottige botsing op die N2 by Gamtoosheuwel waar 3 vragmotors en ’n ligte motorvoertuig betrokke was, terwyl die pad in albei rigtings gesluit is vir broodnodige reddingswerk
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 2de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie





