Kathu
-
Bates van R4,3 mljoen bevries ná beweerde bedrog van R9 miljoen by skool in N-Kaap
Nog bates van ’n voormalige finansiële administrateur van ’n Noord-Kaapse skool is bevries – dié bates is glo aangeskaf met…
-
Borgtog geweier vir Kathu-vrou wat glo miljoene van hoërskool verduister
Borgtog is nie aan die 43-jarige voormalige finansiële administrateur van die Hoërskool Kathu in die Noord-Kaap, wat daarvan beskuldig word…
-
Juffrou sterf toe skoolbus van die Laerskool Kathu teen vragmotor bots
’n Donker wolk van rou hang oor die Laerskool Kathu nadat en van die skool se onderwyseresse Saterdagoggend gesterf het toe…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Een van Nigerië se baanbrekende rolprentvervaardigers en akteurs, Olu Jacobs, is op 84-jarige ouderdom oorlede
-
Die premier van Kosovo, Albin Kurti, het ná die voormalige president, Hashim Thaçi, deur ’n hof in Den Haag tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis is, gesê: ‘Die skuldigbevinding en só ’n swaar vonnis vir 4 voormalige leiers van die Kosovo-bevrydingsleër is ’n onaanvaarbare onreg, en ’n groot en skadelike straf’
-
Gauteng het die bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aangevra in die stryd teen misdaad in die provinsie ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue in die Ekurhuleni-gebied oor die afgelope 2 maande
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


