Leefstyl
-
Netflix-program gekanselleer oor ‘verheerliking van misdaad’
Japan se departement van justisie het Vrydag gesê hy sal ’n samewerkingsooreenkoms met ’n omstrede Netflix-afspraakprogram met voormalige jeugoortreders kanselleer…
-
Vinnige vyf met varkworsies
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Onverwagte nuus vir een van die boere
Skaars het die stof gaan lê ná verlede week se dubbele skok in Boer soek ’n Vrou tydens Francois se…
-
’n Vars voorkoms vir kykNET se stylikoon-veldtog
Die soektog na kykNET se Stylikoon-veldtog van 2026 het afgeskop – en vanjaar skyn die kollig op mans ook. Revlon…
-
Elektrisiën uit die Noord-Kaap wys vonk in die kombuis en wen Masterchef SA
Suid-Afrika se Masterchef-wenner Andrew Benjamin, oftewel Benjie Baby soos hy op die televisieprogram bekend gestaan het, sal Woensdag in Kimberley tuiskom…
-
Vrystaatse Kunswedstrydvereniging vier eeu van opwindende kunste met gala-aand
Die Vrystaatse Kunswedstrydvereniging (VKV) het op 13 Augustus sy 100ste bestaansjaar met ’n glansryke gala-aand in die Odeion-saal van die…
-
‘Star Wars’ se 50ste herdenking en talle opwindende opvolgreekse deur Disney aangekondig
Adam Driver, Inde Navarrette en Sadie Sink sal deel wees van die rolverdeling van Marvel se volgende “X-Men”-rolprent, het Disney…
-
Resepte: Vinnige vyf!
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Vyf word drie – en ’n paar skokkende besluite sien die lig
“Na ’n dag vol hoop, teleurstelling en opwinding waag ons boere en hul gekose vyf die volgende tree op pad…
-
Boere kan nou inskryf vir die volgende seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’
Met die 18de seisoen van kykNET se gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou nou in volle swang, is die vervaardigers reeds…
Brekende Nuus
-
Die polisie het tydens ’n operasie op die N1 naby Beaufort-Wes in die Wes-Kaap beslag gelê op 57 000 Mandrax-tablette en 5 kg kokaïen met ’n geskatte waarde van R5,85 miljoen, ná ’n voertuig op die snelweg voorgekeer en deursoek is
-
Gemiddelde dieselpryse in die VSA het vir die 1ste keer bo $6 per gelling gestyg, het die motoristevereniging AAA gesê
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









