Leeus
-
Dringende beroep: Red die 8 000 geblikte leeus
Die bewaringsorganisasies Bloodlions en Humane World for Animals het ’n dringende beroep op lede van die portfoliokomitee oor bosbou, visserye…
-
Spanne en tye vir die naweek se Curriebeker-wedstryde
Currie Cup-spanne: Rondte 6 Pumas teen Griquas, Vrydag – 15:00 Pumas 15 Jaycee Nel, 14 Darren Adonis, 13 Sango Xamlashe,…
-
Leinster breek Leeus se wenreeks met sterk laaste aanslag in Dublin
Die Leeus se indrukwekkende seswedstryd-wenreeks het Saterdag tot ’n einde gekom toe Leinster hulle met 31-7 in Dublin geklop het.…
-
Leeus klim tot 4de plek in VRK-reeks ná kragvertoning teen Warriors
Die Leeus het hul uitstekende vorm in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-reeks voortgesit met ’n oorweldigende 54-12 oorwinning oor Glasgow Warriors…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 8ste uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
’n Ligte vliegtuig het neergestort op New Road en Ou Pretoria-hoofweg in Midrand met ’n motorongeluk wat glo ook naby die toneel plaasgevind het
-
Die Kaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie is steeds op koers om op 14 September vir die finale kwartaal te heropen, ná protesaksie dié instelling geruk het
-
Bosnië se minister van buitelandse sake, Elmedin Konaković, het 2 Serwiese diplomate beveel om die land te verlaat nadat verskeie amptenare van Belgrado die begrafnis van die oorlogsmisdadiger Ratko Mladić in die Serwiese hoofstad bygewoon het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



