Menlopark
-
Skolerugby: ‘ ’n Ongesonde obsessie’
Dis nie net meer spanne wat mekaar op die rugbyveld pak nie. Die afgelope naweek was daar weer ’n geval…
-
Ondersoek ná skolerugbygeveg ontplof te midde van rassebewerings en sterk ontkennings
Die feite is onmiskenbaar. Geweld het by ’n skoleseunsrugbywedstryd uitgebreek. Ouers en leerders was betrokke by ’n massageveg. En, belangrik,…
-
‘Aggenee, manne! Wat gaan nou hier aan?!’ Vuiste klap by E.G. Jansen-skolewedstryd
Aggressie is ingebou in die sport: Jy moet aanvallers hard lak, verdedigers sterk afweer . . . Maar skoolkinders en…
Brekende Nuus
-
Inwoners van Kempton Park en omliggende gemeenskappe neem vandag aan ’n optog deel om dringende optrede te eis ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue oor ’n tydperk van 2 maande, wat toenemende kommer oor die veiligheid van vroue en kinders in die gebied laat ontstaan het
-
Volgens die paleis sal Koning Charles III na verwagting ’n beroep op die wêreld se grootste KI-maatskappye doen om te verseker dat die vinnig ontwikkelende tegnologie steeds tot diens van die mensdom bly en verantwoordelik tot voordeel van die samelewing gebruik word
-
Oos-Rand-moorde: Die liggaam van ’n vrou wat Dinsdag langs die pad in KwaThema, Springs, gevind is, is Woensdagmiddag by die Springs-lykhuis deur haar familie as Dineo Evelyn Motapane geïdentifiseer
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


