Munisipaliteit
-
Tesourie verwerp NMB se voorgestelde afskrywing van R23 miljard se uitgawes
Die Nasionale Tesourie het ’n voorgestelde algemene afskrywing van R23 miljard in ongemagtigde, onreëlmatige, vrugtelose en vermorsende uitgawes by die…
-
Oogpunt: Wys kandidate jou kragrekening
Onlangs op kantoor het ek op my selfoon ’n boodskap van my Fungi-toepassing gekry – dit is weer tyd om…
-
Munisipaliteit kyk dán na herrie oor verhuring
Die Stellenbosch-munisipaliteit sal eers in Oktober formeel aandag gee aan omstrede kwessies oor die verhuring en vervreemding van munisipale eiendom.…
-
Dispuut laat kwesbares in Danville vir 54 dae sonder krag
Vir 54 dae moes sowat 58 bejaardes en gestremde inwoners van die Kwaggaspoort Reddingsdaad-sentrum in Danville, Pretoria, sonder elektrisiteit leef…
-
Kouga-burgemeester, Hattingh Bornman: ‘Ek moet dit self ook kan doen’
“Ek kan nie van ander mense verwag om iets te doen as ek nie self bereid is om dit te…
Brekende Nuus
-
Onthou, Die Papier Praat word nou op ’n Vrydagoggend om 05:00 op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) uitgesaai
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Koning Charles III van Brittanje het teruggeslaan teen kritiek van Charles Spencer, prinses Diana se broer, wat beweer het dat die monarg ná haar dood in ’n motorongeluk 3 dekades gelede onsensitief opgetree het, met die woordestryd wat vandag die voorblaaie van verskeie Britse koerante gehaal het
-
Namate damvlakke in die Stad Kaapstad aanhou daal en tans op ongeveer 75,5% van kapasiteit staan, wat 16,7 persentasiepunte laer as ’n jaar gelede is, word die moontlikheid van waterbeperkings toenemend oorweeg
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




