Paarl Gimnasium
-
Groot skolerugby dié naweek met drama wat op die veld móét bly
Paarl Gimnasium is nie net die beste skolerugbyspan van 2026 in Suid-Afrika nie, maar dalk nog belangriker dié beste skolerugbyspan…
-
Gim wreek verlede jaar se pyn met beroemde oorwinning oor Boishaai
Vyf-en-twintigduisend stemme wat as een brul. Die grootste skolerugbywedstryd ter wêreld. Paarl se strate wat tot stil staat. Dít is…
-
Boishaai buiteperd vir interskole
Die tafel is so ietwat meer as vorige jare vir die jaarlikse Paarlse interskole gedek. Dié kragmeting is ook deel…
Brekende Nuus
-
Emfuleni-kontrakteur Mpho Malema is borgtog van R30 000 deur die Vanderbijlpark-landdroshof toegestaan, met Malema wat tereg staan op aanklagte van bedrog, diefstal en korrupsie wat verband hou met die omstrede vloottender van R16 miljoen wat deur die Emfuleni-munisipaliteit aan sy maatskappy toegeken is
-
Beweerde seksuele afperser Ifeel Simango, wat met ’n wêreldwye afpersingsnetwerk verbind word, doen aansoek om borgtog in die Protea-landdroshof
-
Die verdagte wat deur die polisie doodgeskiet is, was vermoedelike ’n lid van die berugte West Gang in Inanda, noord van Durban, en is blykbaar gesoek vir ’n reeks misdade insluitend moord en poging tot moord
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


